Family friendly

Vellie's bied aan - Gerhard Steyn

Fri Aug 19, 19:00 - Sat Aug 20, 02:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Kom geniet Gerhard Steyn se show Vrydag, 19 Augustus 2022, om 19h00 by Vellie’s Bar & Grill!


Kaartjie pryse beloop:

-         R50 aanlyn op Quicket

-         R100 by die deur

Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.


Onthou asb, ‘n kaartjie aankoop verseker ongelukkig nie tafel spasie nie. Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, alle tafels is op 'n "first come, first serve" basis. Kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry.


GEEN onder 18’s word toegelaat SONDER ouer toesig nie. Kinders onder 18 jaar mag onder GEEN omstandighede by Vellie’s drink nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.

DIRECTIONS

Vellie's bied aan - Gerhard Steyn
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions