Piekniek met TWEE by Casalinga, Krugersdorp

Sun Sep 4, 12:00 - Sun Sep 4, 17:00

Casalinga

ABOUT

TWEE, Afrivisie wenners met die alom bekende liedjie, Ek Sweer, is vir die eerste keer ooit by Casalinga!


Bring jou piekniek kombers en smul aan heerlike pizza, wyn en gin terwyl jy luister na TWEE se musiek wat die hartsnare roer.


Dit gaan een vir die boeke wees.


Hekke Open: 12:00

Vertoning: 14:00

Kaartjies: R170


Kinders onder 12 kry gratis toegang.


Almal is welkom. Bring jou familie saam vir 'n lekker Sondagmiddag piekniek!


Geen kos en drank mag ingebring word nie.


Navrae:

[email protected] of Casalinga by 010 595 4563

DIRECTIONS

Piekniek met TWEE by Casalinga, Krugersdorp
Casalinga
Rocky Ridge Rd, Muldersdrift, 1739
Get Directions