Family friendly

Con Spirito Koorfees 2022

Wed Aug 17, 18:00 - Wed Aug 17, 20:30

Hoërskool Florida skoolsaal

ABOUT

Hoërskool Florida se koor, Con Spirito, hou hierdie jaar weer 'n asemrowende koorfees waar skole soos Helderkruin se kinderkoor, Fairlands se sanggroep, Roosevelt High School asook ander musiek ietems gaan optree.


Daar is ook baie kuns om te besugtig tydens die uitstalling van die Hoërskool se matriek kunsuitstalling by die koorfees.


Daar is ook heerlike koffie te koop voor die tyd teen R15.

DIRECTIONS

Con Spirito Koorfees 2022
Hoërskool Florida skoolsaal
64 Louis Botha Dr, Florida Park, Roodepoort, 1709
Get Directions