Family friendly

ANDRIëTTE NORMAN

Sun Oct 9, 13:00 - Sun Oct 9, 15:00

Biki Byte Bistro

ABOUT

Biki Byte bied met trots aan Andriëtte Norman.


Datum: 9 Oktober 2022

Tyd: 13:00

Waar: Plot 98, Delver Straat, LIndequesdrif

Prys: R130 pp

Kinders: Welkom - onder 13 jaar oud gratis

Meer Inligting: 082 455- 4949 of 071 684 1896


Dit is 'n restaurant opset. Jy kan jou eie kampstoel of kombers bring en op die gras sit

of jy kan by een van die restaurant se tafels sit. LET WEL - GEEN tafel besprekings nie, kom

gerus vroeg genoeg om 'n goeie sitplek te kry .

Geen eie kos of drank mag ingebring word nie. Kos en drank kan by die restaurant gekoop word.

KInders en honde vriendelik