No under 21s

Sokkie Jol - Sat 3 Sept 2022

Sat Sep 3, 20:00 - Sun Sep 4, 02:00

Highlander Pub

ABOUT

Lekker Afrikaans, Sokkie, Langarm en Dans. 80's, 90's, Naughties en Remixes.

Ons gaan kuier op al die lekker Party Tunes.

Na ons eerste party het ons besluit om die volgende party te reel.


Die party sal by Highlanders in Brackenfell plaasvind. Hulle het n event area (The Venue) en vir die aand skuif ons die stoele weg, pak die saal vol speakers, gooi meel op die vloer en dans dat die stof so staan. Kontant kroeg en kos is beskikbaar. Geen drank mag in gebring word nie.


Die SKRMNKLS (DJ's) gaan seker maak ons geniet ons aand en dans op lekker musiek.

SKRMNKLS bestaan uit 2 DJs, Leon & Carl wie elk al jare lank in die DJ, musiek, event en naglewe industry betrokke is.

Die aand voor Lockdown begin het hulle eerste event saam gedoen maar alle planne is toe in die wiele gery.

Aangesien ons nou weer mag kuier gaan hulle voort met


Bring jou vriende en kom geniet die aand saam met ons.


R50 per persoon

R90 per couple

R300 per 6 Seater tafel (Sluit entry fee in)

R400 per 8 Seater tafel (Sluit entry fee in)

R500 per 10 Seater tafel (Sluit entry fee in)

R600 per 12 Seater tafel (Sluit entry fee in)

Limited Tafels beskikbaar binne saal.


Meer as 20 gratis tafels buite ook beskikbaar (first come, first serve)


Limited kaartjies beskikbaar by deur.

Vir meer info Whatsapp Leon by 082 579 5902

DIRECTIONS

Sokkie Jol - Sat 3 Sept 2022
Highlander Pub
Leo Cl, Brackenfell South, Cape Town, 7560
Get Directions