Family friendly

Alice in Wonderland produksie

Tue Aug 2, 18:00 - Wed Aug 3, 19:00

Doxa Deo Fichardtpark ouditorium

ABOUT

'n Droom is 'n opeenvolging van beelde, idees, emosies en sensasies wat gewoonlik onwillekeurig in die gees voorkom tydens sekere stadiums van slaap. Hierdie verwerking van die bekende “Alice in Wonderland” is presies dit… ‘n droom. Volg vir Alice deur die wonderlike Wonderland waar sy eienaardige vriende ontmoet en leer hoe om haarself bo alles eerste te vind.

DIRECTIONS

Alice in Wonderland produksie
Doxa Deo Fichardtpark ouditorium
29 Van Iddekinge Ave, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317
Get Directions