Authentically Me | Aliwal Noord

Fri Aug 26, 14:00 - Fri Aug 26, 16:30

Perske Huis

ABOUT

Vrou, Ma, Vriendin, Familie lid, Opvoeder, Bemiddelaar, Vredebewaarder, Beplanner, Kolega. Hierdie is slegs van die rolle en verantwoordelikhede waarmee VROUENS daagliks gekonfronteer word.


Hoe is dit moontlik vir my om te besluit waar om my aandag en lojaliteit te plaas, en terselfdetyd nie myself in die proses te verloor nie? Waar vind ek tyd vir MYSELF tussen alles deur?


Die sleutel tot die lewe is NIE 'n proses van ontdekking nie, maar 'n proses van skepping. Die geheim is om vastestel WIE JY wil wees en wat nodig is vir jou om die regte JY uit te kan LEEF. Skepping wat moeiteloos gebeur soos die res in plek val en jy die reis tot JOUSELF WORD kan geniet.

DIRECTIONS

Authentically Me | Aliwal Noord
Perske Huis
82 Cathcart St, Aliwal North, 9750
Get Directions