Family friendly

Amanda Strydom - Mooiweer (met Coenrad Rall op die Klavier)

Sun Oct 30, 15:00 - Sun Oct 30, 16:30

Centurion Theatre

ABOUT

AMANDA STRYDOM – MOOIWEER !

CENTURION TEATER

30 OKTOBER 2022


Amanda Strydom en haar pianis, Coenraad Rall, keer terug na die Centuriont Tater en vier die somer , die lewe, die liefde en oorlewing in hierdie produksie.


Haar eie liedjies, asook Broadway treffers, Brel, Piaf, Bette, Bob, ballades – meesterlik verwerk deur Coenraad Rall, is die regte medisyne vir alle skete en pyne ! 

DIRECTIONS

Amanda Strydom - Mooiweer (met Coenrad Rall op die Klavier)
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions