Family friendly

Eendrag 61 Reunion | Reunie

Sat Sep 10, 09:00 - Sat Sep 10, 22:00

Eendrag Residence

ABOUT

Eendrag invites you to its 60th and 61st birthday reunion on Saturday 10 September. Please join us as we reconnect with our brothers of old and remember the glory of our varsity days under the jacarandas. Here’s a rundown of events:


10:00: Head to the Teekan for some legendary Eendrag debates under the jacaranda trees, a traditional “teekan”, two baristas to make coffee, and some sweet and savoury snacks. We will also open the braai facilities and provide ice for those who want to enjoy a relaxing day in the Eendrag quad.

Cost: R150 per person


15:00: Various Eendrag alumni will share their knowledge and present interesting topics in the newly revamped recreation room. Snacks will be served.

Cost: R120 per person


18:00: Join us for our formal reunion dinner, the highlight of the reunion celebrations, in the Piet Eloff dining hall.

Cost: R400 per person. Alternatively, book a table for 12 for R4 500.


Enquiries: Stefan Rossouw at [email protected]


---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------


Eendrag nooi jou na sy 60ste en 61ste verjaardagreünie op Saterdag 10 September. Kom sluit gerus by ons aan wanneer ons weer met ou bekendes bladskud en terugdink aan die glorie van ons universiteitsdae onder die jakarandas. Hier’s ’n oorsig van die program:


10:00: Stap oor na die Teekan vir ’n paar legendariese Eendrag-gesprekke onder die jakarandabome, ’n tradisionele “teekan”, twee baristas om koffie te maak, en soet en sout peuselhappies. Ons stel ook die braaigeriewe en ys beskikbaar vir diegene wat ’n ontspanne dag in die Eendrag-vierkant wil deurbring.

Koste: R150 per persoon


15:00: Verskeie Eendrag-alumni ruil gedagtes uit en gesels oor interessante onderwerpe in die pas opgeknapte ontspanningsaal. Peuselhappies word bedien.

Koste: R120 per persoon


18:00: Sluit by ons aan in die Piet Eloff-eetsaal vir ons formele reüniedinee, die hoogtepunt van die reünievieringe.

Koste: R400 per persoon. Jy kan ook ’n tafel vir 12 teen R4 500 bespreek.


Navrae: Stefan Rossouw, [email protected]

DIRECTIONS

Eendrag 61 Reunion | Reunie
Eendrag Residence
94 Merriman Ave, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600
Get Directions