Classics @ Christies - BRUNCH MET BREL en 'n paar Pêlle
Family friendly
Sat Aug 20, 10:30 - Sat Aug 20, 12:00
[email protected] 32 on Russel Gastehuis
About
Op Saterdagoggend 20 Augustus tree die bariton, Niel Rademan, by [email protected] 32 on Russel op met ? heerlike laat-ontbytkonsert wat musiek van Boereseun tot Brel insluit.
Hierdie is 'n nostalgiese musiekproduksie wat getuig van eenvoud en is gestroop van alle pretensie. Rademan se stem is sy beste wapen. Hy gebruik dit om die verskillende nuanses van onder andere Danie Bosman en Jacques Brel se musiek na vore te bring.
Sy vaardigheid as trekklavierspeler is ? pluspunt. Saam met die Bolandse klaviervirtuoos, Elna van der Merwe, is hierdie ? onvergeetlike reis deur ou Europa en terug tot diep binne jou hart.
Additional information
Age restriction | Family friendly |
Refund policy | No refunds |
Location
Classics @ Christies - BRUNCH MET BREL en 'n paar Pêlle
[email protected] 32 on Russel Gastehuis
32 Russell St, Sonheuwel, Mbombela, 1201
Get Directions
Get Directions