FREE OPTIONS
Family friendly

Koster Krokodil Fees 2022

Sat Oct 22, 08:00 - Sat Oct 22, 23:00

Koster Gholfklub

ABOUT

Op 22 Oktober 2022 hou Koster Gholfklub 'n massiewe gholfdag en gemeenskaps bymekaarkoms ten bate van Keegan van Zyl (8) vir die behandeling van DMD Motorneuronsiekte (Spierdistrofie). Daar sal vertonings wees deur kunstenaars soos Bernice West, sowel as kosstalletjies, 'n opelug mark en biertent. As deel van die kaartjie prys, kry elke bywoner dan ook die kans om gratis krokodil braaivleis saam met ons te geniet.

DIRECTIONS

Koster Krokodil Fees 2022
Koster Gholfklub
Petisie Street, Koster, 0348, South Africa
Get Directions