No under 18s

Sokkie Jol

Sat Jul 30, 20:00 - Sun Jul 31, 02:00

Highlander Pub

ABOUT

Lekker Afrikaans, Sokkie, Langarm en Dans. 80's, 90's, Naughties en Remixes.

Ons gaan kuier op al die lekker Party Tunes.


Ons nooi U uit om ons te join vir ons eerste party na lockdown.


Die party sal by Highlanders in Brackenfell plaasvind. Hulle het n event area (The Venue) en vir die aand skuif ons die stoele weg, pak die saal vol speakers, gooi meel op die vloer en dans dat die stof so staan.


Die parties sal op n maandelikse basis gehou word.

Ons sal ook binnekort met n membership program begin en is besig om te werk aan n Saterdag middag Radio Show.


Die SKRMNKLS (DJ's) gaan seker maak ons geniet ons aand en dans op lekker musiek.

SKRMNKLS bestaan uit 2 DJs, Leon & Carl wie elk al jare lank in die DJ, musiek, event en naglewe industry betrokke is.

Die aand voor Lockdown begin het hulle eerste event saam gedoen maar alle planne is toe in die wiele gery.

Aangesien ons nou weer mag kuier gaan hulle voort met parties.


Kom ondersteun asb die party. Daar is nog n paar groot planne op die bord en ons gaan nog lekker kuier.

Bring jou vriende en kom geniet die aand saam met ons.


Tickets beskikbaar by deur.

Vir meer info Whatsapp Leon by 082 579 5902

DIRECTIONS

Sokkie Jol
Highlander Pub
Brackenfell Industrial, Cape Town, 7561
Get Directions