Vellie's bied aan - Ivan Roux

calendar
Sat Jul 23, 17:00 - Sun Jul 24, 02:00
location
Vellie's Bar and Grill

About

Kom geniet Ivan Roux se show Saterdag, 23 Julie 2022, om 17h00 by Vellie’s Bar & Grill!

 

Kaartjie prysebeloop:

-         R50aanlyn op Quicket

-         R100by die deur

Beperktehoeveelheid kaartjies beskikbaar.

 

Onthou asb, ‘n kaartjie aankoop verseker ongelukkig nie tafel spasie nie. Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, alle tafels is op 'n "first come, first serve" basis. Kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry.

 

GEEN onder 18’s word toegelaat SONDER ouer toesig nie. Kinders onder 18 jaar mag onder GEEN omstandighede by Vellie’s drink nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.

 

Koop vandag jou kaartjies op Quicket, jy wil dit nie mis nie! 

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

Vellie's bied aan - Ivan Roux
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?