Family friendly

Dokkies Bosveldbraai

Sat Aug 20, 15:00 - Sun Aug 21, 00:00

Hoerskool Dr Malan

ABOUT

Dokkies nooi jou na die Kuier-van-die-jaar!


Ons Bosveldbraai saam met Alvin Bruinders, Gerhard Steyn en Liezel Pieters. Kom geniet die pret belaaide dag van net lekker kuier om die vuur saam met vriende en familie!!


Vir R200 is jou ete ingesluit. Bring net jou kampstoel, eetgerei en cooler die res sal ons voorsien! Die R50 vir jou laerskoolleerder en kleiner kinders sluit n worsbroodjie en speel op die springkastele in.


Daar sal stalletjies wees om vir mamma besig te hou en ou motors wees om pappa gelukkig te hou, en die kleingoed kan lekker speel en kind wees op die springkastele.


Hekke open 15:00 en ete word om 18:00 bedien.

DIRECTIONS

Dokkies Bosveldbraai
Hoerskool Dr Malan
Shippard St, Meyerton, 1961
Get Directions