Jennifer Zamudio - Dis Lente!

calendar
Sat Sep 3, 19:30 - Sat Sep 3, 21:00
location
Centurion Theatre

About

Dis Lente! is ‘n samestelling van Jennifer se gewildste liedjies wat ‘n lekker huppel in jou stap en hart sal sit die lente. Met haar lae alt stem, spontane en natuurlike Weskus humor kan jy verseker wees van ‘n maak dit net lekker ZAMJAM ervaring.


Die verhoog is Jennifer se speelplek en haar grootste passie, sy leef haarself uit in elke liedjie wat sy sing. Sy borrel oor van energie en haar “maak dit net lekker” leuse spreek boekdele. Jennifer se familie bynaam van kleins af is “Lente” en jy gaan met hierdie konsert Lente op die verhoog sien, ervaar en beleef. Haar musiek bestaan uit sielvolle ballades, lekker dans treffers en hier en daar iets met ‘n tikkie humor.


Die Dis Lente! konsert is ‘n 80 minute vertoning wat gevul is met tonne vermaak uit die boonste rakke!


Sosiale Media

Facebook Page : https://www.facebook.com/JenniferZamudioSA/

Instagram : https://www.instagram.com/zamudio_jennifer/

Twitter : https://twitter.com/Zamudio_SA

Website : https://jenniferzamudio.co.za/

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Jennifer Zamudio - Dis Lente!
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?