No under 16s

Een Aand met UNCLE MARC

Fri Aug 5, 20:00 - Fri Aug 5, 22:00

Paarl Stadsaal / Paarl Town Hall

ABOUT

UNCLEMARC is Marc Lottering se nuutste stand-up komedie projek wat hy al vir stampvol huise regoor die land gespeel het.


Marc Lottering is een van Suid-Afrika se top komediante. Hy is die ontvanger van verskeie teatertoekennings en het ook twee treffermusiekblyspele geskryf.


Die opvoering vorm deel van die Paarl FM Vrouemaand-projek wat daarop gemik is om 400 sanitêre pakkies aan Vroue in die Paarl-gemeenskap te verskaf. Die opbrengs van die vertoning sal gebruik word om Sanitêre pakkies aan te koop wat bestaan uit; 1x Gesiglap, seep, tandeborsel en tandepasta, sanitêre doekies, sjampoe, ens


'UNCLE MARC' is nie geskik vir kinders nie.


5 Augustus 2022

Paarl Stadsaal

20h00 (Deure maak om 7h00 oop)

R150-00


DIRECTIONS

Een Aand met UNCLE MARC
Paarl Stadsaal / Paarl Town Hall
250 Main Rd, Buitenverwagting, Paarl, 7646
Get Directions