Family friendly

FAK Allegretto Toneelfees ELDO WEEK

Mon Aug 1, 16:00 - Thu Aug 4, 21:00

HOëRSKOOL ELDORAIGNE

ABOUT

FAK Allegretto Toneelfees is die samekoms van skole regoor die land om hulle toneelstukke op te voer. Trots in Afrikaans. Daar is 5 tonele 'n aand en elke dag begin 16:00. Bekende Suid Afrikaanse Akteurs dien as beoordelaars. Ons poog om gehoorlede en die teater weer bymekaar te kry. Kom geniet 'n aand van tienertonele van skreeu snaakse komedies tot diep dramas, van eksperimentele produksies tot die absurde alles onder een dak. Kom gee teaters weer asem.










?  

DIRECTIONS

FAK Allegretto Toneelfees ELDO WEEK
HOëRSKOOL ELDORAIGNE
Christopher Rd, Eldoraigne, Centurion, 0157
Get Directions