No under 16s

JD Exclusive Range by Juanita du Plessis - LAUNCH PARTY!

Sat Jul 23, 18:00 - Sat Jul 23, 23:00

Jenna Clifford Collective

ABOUT

Kom kuier saam met Juanita du Plessis by hierdie eksklusiewe aand met die amptelike bekendstelling van die JD Exclusive Range by Juanita du Plessis.


Juanita du Plessis is jou gasvrou, Ruan Josh jou emcee, Jenna Clifford as spreker met gasoptredes deur Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh. Daar is ook hope pryse te wen op die aand. So moenie uitmis op een van die mees eksklusiewe kuieraande van die jaar nie!


Kleredrag: Smart Casual


Venue: Jenna Clifford Collective, Ridge Square, Hoek van Albeth & Lynnwood, Die Wilgers, Pretoria Oos

 

VIP Kaartjie sluit die volgende in ter waarde van meer as R3 000:

  • verwelkomingsdrankie
  • canapés
  • wyn proe
  • gin proe
  • JD Wees Lig Parfuum van R599
  • Dermexel Produkte van R1 125
  • Roedolf D Couture Afslag Voucher van R500
  • The Marindol Afslag Voucher van R350
  • Stjil Haarsalon Afslag Voucher wat Juanita se hare doen

 

Normale kaartjie sluit in ter waarde van meer as R1 500:

  • verwelkomingsdrankie
  • canapés
  • wyn proe
  • gin proe
  • JD Parfuum Sample van R150
  • Dermexcel Produkte van R330
  • Roedolf D Couture Afslag Voucher van R250
  • The Marindol Afslag Voucher van R350
  • Stjil Haarsalon Afslag Voucher wat Juanita se hare doen


 Daar sal ook 'n JD Exclusive Range by Juanita du Plessis pop-up winkel wees op die aand en talle GROOT pryse word weggegee insluitend 'n Jenna Clifford produk op die aand.

 

Sien jou daar!

DIRECTIONS

JD Exclusive Range by Juanita du Plessis - LAUNCH PARTY!
Jenna Clifford Collective
Albeth St, Die Wilgers, Pretoria
Get Directions