Juan Boucher @ The Buffalo, Bloemfontein

calendar
Fri Oct 14, 19:00 - Fri Oct 14, 22:00
location
The Buffalo,

About

Back by popular demand! Juan Boucher is weer terug in Bloemfontein met sy nuutse album 'Hier waar ek nou is'! Hy kom deel van sy nuutse musiek vanaf die 9de solo album met treffers soos 'Die Koning van helde', 'Trein' en ' Koue Hande' assook ou bekendes soos 'Ons word een'; 'Gebore om by jou te wees' , 'Onthou jy om jon' en 'Ek dink ek mis maar net jou hart'. Datum is Vrydag 14 Oktober 2022 en daar is beperkte kaartjies beskikbaar! 'No mask, No entry' en Covid-19 regulasies sal nagekom word.

Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Juan Boucher @ The Buffalo, Bloemfontein
The Buffalo,
Plot 23, Kellys View, Bloemfontein, 9301
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?