What's Next Event

calendar
Thu Jul 21, 17:00 - Thu Jul 21, 19:30
location
Loftus Park

About

Die funksie is ‘n unieke geleentheid om meer te leer van jou lewe na skool – spesifiek vir matrieks en graad elfs.


Kom en kuier met spontane studente van verskillende universiteite en kolleges vanaf verskeie studie rigtings. Voer opwindende gesprekke oor hoe jou studierigting, kampus en studente lewe sal wees. Hier kan jy alles uitvind van wat die beste vakkeuses is tot en met waar om die beste koffie te kry op kampus. 


Bou jou netwerk deur vriende te maak met ander tieners met dieselfde belangstellings en studierigting as jy. Dit is altyd lekker om ‘n paar bekende gesigte op die eerste dag van klas te sien. (Wie weet? Miskien ontmoet jy nog jou nuwe beste vriend of die perfekte netjiese kamermaat)


Word geïnspireer deur ons gas sprekers wat sterk boodskappe gaan lewer oor onderwerpe soos ‘waar kry ek ‘n beurs?’‘ek voel nog onseker’, en ‘maak die beste van jou lewe na skool’.


As jy nog onseker voel van waar en wat jy wil studeer, sal daar ‘n geleentheid wees om verskillende universiteite en kolleges te besoek by hulle stalletjies.


Goeie musiek, lekker kos en beslis ‘n groot vibe.


Ouers is welkom om te eet by restuarante - geen kaartjies is nodig vir ouers nie.

___

The unique opportunity for matrics and grade elevens to learn more about life after school.

 

The event will be a great opportunity for you to simply enjoy yourself. There will be good food, a great atmosphere and giveaways. The event will be the ideal preparation opportunity for the next step in your life.

 

Start building your network by meeting people who have the same interests and career paths as you. Meet your classmates before you arrive on campus so that you can start day one of your new year with some familiar faces around. (Who knows? Maybe you meet your new bestie or perfect tidy flatmate)

 

Come and chat with students representing many different universities and colleges - with various degree backgrounds. Have real talks about what your degree, campus and student life will be like. Here you can ask questions from how your courses will be up to where to get the best coffee on campus.

 

Next, there will be inspirational guest speakers from all walks of life. The speakers will deliver strong messages and information about different topics such as ‘where to look for bursaries’, ‘how to choose a career path if you still feel uncertain’, ‘how to make the best of your life after school’ and ‘how to find your purpose’.

 

If you are still uncertain about what and where you want to study, there will be an opportunity to explore different options: various universities and colleges will exhibit on the day.


Parents are welcome to dine at restaurants - no ticket is needed for parents.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy No refunds

Location

What's Next Event
Loftus Park
416 Kirkness St, Arcadia, Pretoria, 0007
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?