Franja du Plessis @ Centurion Teater

calendar
Fri Jul 15, 19:30 - Fri Jul 15, 21:30
location
Centurion Theatre

About

As jy na die skaam donkerkop kyk, val haar skoonheid jou eerste by, maar as jy dieper delf sal Franja du Plessis se vele talente die grootste indruk by jou laat. Jy sal meegevoer word deur haar warm stem terwyl sy liedjies sing wat meestal uit haar eie pen kom.


Meer oor Franja:


In 2013 het sy harte gesteel met haar rol as Marna de Jager in die musiekfliek, 'As Jy Sing' saam met bekendes soos Robbie Wessels, Leah, Bok van Blerk, Bobby en Karlien van Jaarsveld. Sy het selfs ‘n liedjie spesiaal vir die fliek geskryf getiteld 'In Twee Geskeur', wat op die film se klankbaan verskyn het. Haar debuutalbum, 'My Verhaal' is in Junie 2016 uitgereik met sestien oorspronklike snitte waarvan sy alles self geskryf het. Die eerste enkelsnit vanaf die suksesvolle album, Stad van Verlange was ‘n groot radiotreffer met meeras 1,6 mijoen kyke op YouTube. Daarna het die radiotreffer, Ek Kan Nie Ophou Kyk gevolg wat met net onder 2 miljoen kyke spog.

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Franja du Plessis @ Centurion Teater
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?