Wannabe Keisers
Thu Jul 21, 20:00 - Thu Jul 21, 20:50
Adam Small Lab
ABOUT
Regisseur
Christian Schoeman
Skrywer
Christian Schoeman
Verhoogbestuurder
Josie Thom
Assistent-verhoogbestuurder
Cara Rossouw
Spelers
Damian de Villiers; Bret Krüger; Nirel Sithole; Marzaan Grundlingh; Zandri Dry; Angelique Filter; Heather Lawson
Die modewêreld is ‘n wrede ding. Een oomblik is jy dalk ‘n mode-ikoon, die volgende is jy ‘n has-been met geen toekoms. Alfaans se loopbaan verander in ‘n oogwink wanneer Betavius, ‘n jonger, mooier fashionista, die planke betree met Alfaans se ontwerpe. Desperaat om sy titel as koning van die mode terug te wen, word Alfaans gedwing om vir sy troon te veg.
