stroop
Wed Jul 20, 20:00 - Wed Jul 20, 20:50
Adam Small Lab
ABOUT
Regisseur
Frances Bruwer
Skrywer
Frances Bruwer
Verhoogbestuurder
Garreth Hayward
Spelers
Minke Marais; Graeme Watson; Frances van Rooyen; Merwe van Gent
Kom voel die soet-seer nostalgie en gevaar van die eenvoudige woordjie “stroop” en die donker-taai tameletjie-agtighede wat daarin wegkruip. Dis só maklik om net die soet te sien en die bitterheid van die vasbrand aspris mis te skep. So kom sit-sien-luister vir eens na dit wat rêrig om jou aangaan, in die woorde van dié wat dit self geproe het.
