Spoegwolf en Elandré live by Snowflake, Potch
Sat Aug 6, 16:30 - Sat Aug 6, 23:00
Snowflake
ABOUT
Spoegwolf is terug in Potch by die legendariese Snowflake Venue!
Hierdie keer groter as ooit saam met Elandré en sy band.
Ons bring ook ons vriende, Van Der Aven, wat 'n awesome pre-show sal gooi!
SATERDAG 6 AUGUSTUS 2022
Hekke maak 16:30 oop en die Rugby (Springbokke vs New Zealand) sal op die groot skerm daar gewys word!
19:00 - Van der Aven
20:00 - Elandré en band
21:15 - Spoegwolf
Early Bird Kaartjies R120 (UITVERKOOP)
Standaard Kaartjies R200
Enige navrae kontak Snowflake Venue:
+27 82 850 1200
Sien julle daar!
SPOTIFY
DIRECTIONS
Spoegwolf en Elandré live by Snowflake, Potch
Snowflake
2 Kock St, Potchefstroom, 2520
Get Directions