Family friendly

'n Blom in Elke Vrou met Petronel Baard

Sat Aug 6, 11:00 - Sat Aug 6, 14:00

De Tol Farm Deli

ABOUT

'n Blom in Elke Vrou met Petronel Baard is 'n lig klassieke, digterlike reis deur die vier seisoene.


Petronel Baard met Franco Engelbrecht op klavier, Johan Engelbrecht op viool, perkussie & kitaar en Lelanè van der Merwe op tjello.


Wanneer: Saterdag 6 Augustus, 11:00 vm

Waar: De Tol Plaas Deli Onthaalsaal, op die Piekenierskloof Pas, N7 na Citrusdal

Kaartjies is R220pp (sluit 'n koppie sop en brood in)

DIRECTIONS

'n Blom in Elke Vrou met Petronel Baard
De Tol Farm Deli
Piekenierskloofpass N7, Citrusdal, 7435
Get Directions