Valiant Swart ft. Illimar Neitz LIVE at Jarr Bar Pretoria

calendar
Wed Jul 6, 19:00 - Wed Jul 6, 22:00
location
Jarr Bar and Restaurant

About

Valiant Swart is in Pretoria, en dus gee dit ons die groot eer om hom weer te verwelkom na ons intieme verhoog hier by JARR Bar.


Kom geniet 'n heerlike en nostalgiese aand saam Valiant en Illimar Neitz op kitaar.


Die talentvolle Jacques Beukes skop die aand af met n voorskou om 19:00.


Kaartjies is beskikbaar aanlyn deur Quicket teen R100, andersins R120 by die deur, sou daar eniges oorbly. 

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Valiant Swart ft. Illimar Neitz LIVE at Jarr Bar Pretoria
Jarr Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?