Herman Kleinhans Live by Noah's Cheese, Clarens

Sun Jul 17, 12:00 - Sun Jul 17, 16:00

Noah's Cheese, Clarens

ABOUT

Herman Kleinhans van TWEE kuier 17 Julie by Noah's Cheese in Clarens.


Verwag liedjies soos Ek Sweer, Piekniek vir Twee, Dankie, Vir Megan en nog meer. Herman gaan julle verder bederf met kraakvars nuwe liedjies wat onlangs vrygestel is!


Kaartjies slegs R195 pp

Konsert begin 14:00


Kontak Danie Crowther vir navrae en besprekings: 078 985 3256

Kaartjies ook by Noah's Cheese self beskikbaar.

DIRECTIONS

Herman Kleinhans Live by Noah's Cheese, Clarens
Noah's Cheese, Clarens
Node, Clarens, 9707
Get Directions