VIERING VAN DIE DOODSVONNIS LIVE at JARR Bar

Fri Jul 1, 19:00 - Fri Jul 1, 22:00

Jarr Bar and Restaurant

ABOUT

Wanneer laas was jy by n 2de Verjaarsdag Partytjie? 

Wel maak jouself gereed, want ons gaan die spring kastele en die dansvloer stukkend spring saam met ons tjommas Walk These Skies en Jacques Leonard. 

Bring jou partytjie pakkie want dis n viering van die Doodsvonnis!

ALMAL IS GENOOI.

DIRECTIONS

VIERING VAN DIE DOODSVONNIS LIVE at JARR Bar
Jarr Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions