TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Breezy Hill, Wellington

Sun Jul 10, 12:00 - Sun Jul 10, 17:30

Breezy Hill, Wellington

ABOUT

TWEE, Herman Kleinhans en Corrazerwas span saam vir ‘n onvergeetlike konsert by Breezy Hill. Kom kuier saam, maak herinneringe en luister na fantastiese musiek en stories!


TWEE, Afrivisie wenners, wat Ghoema toekennings verower het en hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf, is van mening dat hierdie konsert ‘n hoogtepunt in hul loopbaan gaan wees!

 

Herman Kleinhans, liedjie skrywer van die gewilde Kyknet TV reeks, Alles Malan en TWEE, wie se liedjie Ek Sweer goue status bereik het is meer as opgewonde.


Corrazerwas, met ‘n magiese plaat, en Wentelbaan wat die hartsnare roer, gaan jou weer heel maak met sy vertoning. 

 

Die woord is uit en op hierdie dag is jy en die musiek al wat saak maak.


10 Julie – Breezy Hill

Konsert begin 12:00

Kaartjies slegs R100 pp


Vir meer inligting: Kontak 078 099 7032

DIRECTIONS

TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Breezy Hill, Wellington
Breezy Hill, Wellington
Portion 2 of the Farm Ongegund, R45, Malmesbury road, Paarl, 7620
Get Directions