Family friendly

DEMI LEE LIVE AT DE DEKKE

Fri Jul 29, 20:00 - Fri Jul 29, 22:00

DE DEKKE Restaurant

ABOUT

DEMI LEE LIVE AT DE DEKKE GROOTBRAK


Demi Lee bring haar vol band en gaan lekker musiek maak .


Demi Lee is ook die wenner van die kontrak in 2018 ,. Sy het die lied EET SLAAP HERHAAL in 2018 bekend geraak die sy die kontrak wen .


Demi Lee se vertoning bring altyd lekker kuier saam sing en lag .


Demi was die afgelope 20 Jaar nog nie n die Garden Route gewees nie .


Boek jou plek en maak seker jy kom geniet die aand saam .


Kontak gerus DE DEKKE of Tiaan Vorster 076 7387541


DIRECTIONS

DEMI LEE LIVE AT DE DEKKE
DE DEKKE Restaurant
De Dekke Centre R102, Next to Greatbrakriver offramp, N2, Greatbrakriver, Groot Brakrivier, 6525
Get Directions