TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Curro, Hermanus

Fri Jul 8, 19:00 - Fri Jul 8, 23:30

Curro High School

ABOUT

TWEE, Herman Kleinhans en Corrazerwas span saam vir ‘n onvergeetlike konsert by Curro, Hermanus. Kom kuier saam, maak herinneringe en luister na fantastiese musiek en stories!

 

TWEE, Afrivisie wenners, wat Ghoema toekennings verower het en hul merk gemaak in die Afrikaanse musiek bedryf, is van mening dat hierdie konsert ‘n hoogtepunt in hul loopbaan gaan wees!

 

Herman Kleinhans, liedjie skrywer van die gewilde Kyknet TV reeks, Alles Malan en TWEE, wie se liedjie Ek Sweer goue status bereik het is meer as opgewonde.


Corrazerwas, met ‘n magiese plaat, en Wentelbaan wat die hartsnare roer, gaan jou weer heel maak met sy vertoning. 

 

Die woord is uit en op hierdie dag is jy en die musiek al wat saak maak.


8 Julie – Curro, Hermanus

Konsert begin 19:00

Kaartjies slegs R120 pp

Geen alkohol verkope. Bring eie drank.

Daar is boereworsrolle te koop.

Spesiale aanbieding: 3 kaartjies vir die prys van TWEE



Vir meer inligting: kontak 071 224 1906

DIRECTIONS

TWEE | HERMAN KLEINHANS | CORRAZERWAS Live by Curro, Hermanus
Curro High School
Curro Road, Sandbaai, 1, Sand Bay, Hermanus, 7200
Get Directions