FREE OPTIONS

Agapé Jeugfees 2022

Sun Jun 26, 18:00 - Thu Jun 30, 21:00

Agapé Gemeente Sentrum

ABOUT

Jeugfees 2022 skop Sondagaand, 26 Junie@18:00 af met `n weeklange vuurwarm line-up van SA se grootste name, sprekers, sangers en volgelinge van Jesus!!

Jy en jou vriende kan regmaak vir `n week wat jul lewens vir altyd gaan verander!

Shout-out aan almal!!! Dis amper tyd vir Rustenburg Jeugfees 2022!! Maak NOU al jou planne sodat jy nie die eerste week van die vakansie die event van die jaar mis nie!!


DIRECTIONS

Agapé Jeugfees 2022
Agapé Gemeente Sentrum
99 Cuckoo Ave, Safari Tuine, Rustenburg, 2999
Get Directions