Family friendly

Vellie's bied aan -Steve Hofmeyr

Sat Jun 18, 17:00 - Sun Jun 19, 02:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Kom geniet Steve Hofmeyr se show Saterdag, 18 Junie 2022, om 17h00 by Vellie’s Bar & Grill!


Kaartjie pryse beloop:

-         R100 aanlyn op Quicket

-         R150 by die deur


Beperkte hoeveelheid kaartjies beskikbaar.


Onthou asb, ‘n kaartjie aankoop verseker ongelukkig nie tafel spasie nie. Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, alle tafels is op 'n "first come, first serve" basis. Kom drink 'n paar koues voor die tyd om jou tafel te kry


GEEN onder 18’s word toegelaat SONDER ouer toesig nie. Kinders onder 18 jaar mag onder GEEN omstandighede by Vellie’s drink nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.


Koop vandag jou kaartjies op Quicket, jy wil dit nie mis nie! 

DIRECTIONS

Vellie's bied aan -Steve Hofmeyr
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions