Herman Kleinhans Live by The Bandit, Kimberley

Fri Jun 17, 17:00 - Fri Jun 17, 23:00

The Bandit BBQ

ABOUT

Herman Kleinhans van TWEE kuier 17 Junie by The Bandit BBQ in Kimberley.


Verwag liedjies soos Ek Sweer, Piekniek vir Twee, Dankie, Vir Megan en nog meer. Herman gaan julle verder bederf met kraakvars nuwe liedjies wat 3 Junie vrygestel word!


Slegs R150 pp

Konsert begin 19:00


Kontak The Bandit vir navrae en tafel besprekings: 076 455 4446

Kaartjies ook by The Bandit self beskikbaar.



DIRECTIONS

Herman Kleinhans Live by The Bandit, Kimberley
The Bandit BBQ
127 George St, Albertynshof, Kimberley, 8301
Get Directions