Sit terug jou kroon, Koningin

calendar
Sat Aug 13, 10:00 - Sat Aug 13, 12:00
location
Vredelust Gemeente

About

Hart en siel bederf saam met Vredelust gemeente en Klein-bederf. '

n Propvol oggend om weer ons krone terug te sit!

Geselilge kuier met so bietjie motivering, verversings, vele gelukkige trekkings, stalletjies om ons mede-koninginne se produkte te leer ken, 'n spontane fotos sessie met uitgedrukte fototjies vir elkeen, 'n doen-dit-jouself stasie geborg deur Klein-Bederf en 'n hande was bederf deur 'n vriendin.

Additional information

Refund policy No refunds

Location

Sit terug jou kroon, Koningin
Vredelust Gemeente
87 13th Ave, Boston, Cape Town, 7530
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?