Vellie's Fees

Sat Jun 4, 10:00 - Sun Jun 5, 19:00

Vellie's Bar and Grill

ABOUT

Kom geniet die Vellie's Fees by Vellie's Bar & Grill op 04 & 05 Junie 2022.


Fondsinsameling deur Sterstatus Deelnemer vir die Fabulous Girl Foundation


Kos, drankies, stalletjies, kunstenaars, vermaak, kindervermaak, monstertrok & pypkarritte


Saterdag line-up:

  • Ruan Tennant
  • Nick Stevens
  • Che

Sondag line-up:

  • Droomsindroom
  • Janie Bay


Kaartjie pryse beloop:

  • R60 per persoon.


Kaartjies beskikbaar online en by die hekke. Hekke open beide dae om 10h00 en by oop tot laat.


Onthou asb, ‘n kaartjie aankoop verseker ongelukkig nie tafel spasie nie. Neem kennis dat geen tafel besprekings meer toegelaat word nie, alle tafels is op 'n "first come, first serve" basis.


GEEN onder 18’s word toegelaat sonder ouer toesig nie. Gratis ingang vir kinders onder 12 jaar.


Koop vandag jou kaartjies op Quicket, jy wil dit nie mis nie!

DIRECTIONS

Vellie's Fees
Vellie's Bar and Grill
450 Myburgh St, Capital Park, Pretoria, 0084
Get Directions