Girls Night Out met Irene-Louise van Wyk & Leandie du Randt | Kapstadt Brauhaus Paarl

Wed Aug 24, 19:30 - Wed Aug 24, 21:30

Kapstadt Brauhaus Paarl

ABOUT

Maak julle self gereed vir 'n aand vol fun met al die hits en energie wat Irene-Louise van Wyk bring wat sal verseker dat jou Tekkies Brand tot die motiverings praaikie van Leandie du Randt oor haar nuwe boek soos net Leandie kan.

Moet dit nie mis loop nie!

DIRECTIONS

Girls Night Out met Irene-Louise van Wyk & Leandie du Randt | Kapstadt Brauhaus Paarl
Kapstadt Brauhaus Paarl
90A Main Rd, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions