Family friendly

Paddanag in Pretoria 2022

Sat Dec 3, 17:00 - Sat Dec 3, 23:00

Krokodilspruit Skietbaan

ABOUT

Paddanag in Pretoria 2022.

Kinders onder 3 gratis maar verder koop ELKE besoeker 'n kaartjie.


Plek is by Krokodilspruit Skietbaan. Jy kan dit bloot intik op Google.

Almal is welkom maar ons praatjie gebeur in Afrikaans. Dit is BESLIS kindervriendelik.

Bring gerus kontant vir die restaurant en koeldranke, of pak jou piekniekmandjie.

Bring reënstewels en flitse of koplampe. Bring ook 'n net of houer vir jou paddas.

Geen terugbetaling moontlik.


Reën kanselleer nie die Paddanag nie. Dit gaan voort selfs as dit reën. Slegs in geval van ernstige donderweer sal ons wag dat dit oortrek en verbygaan.

Ouers is ten alle tye verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid en die organiseerder en Krokodilspruit aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige besoeker se veiligheid nie.


Hierdie geleentheid is die hoogtepunt op almal se kalenders en ons verwelkom alle besoekers. Jy is welkom om vriende en familie saam te bring. Jy is ook welkom om te braai en selfs partytjie te hou.


Alle navrae Elrika 0829405783

DIRECTIONS

Paddanag in Pretoria 2022
Krokodilspruit Skietbaan
Moloto Rd, Cullinan, Pretoria, 0186
Get Directions