FREE OPTIONS
No under 13s

LIEFDE

Sat Oct 29, 09:00 - Sat Oct 29, 20:00

Lewende Woord Kaap

ABOUT

Vrouwees Konferensie 2022


LIEFDE


Lewende Woord Kaap se vrouebediening, Vrouwees, is ‘n vrouegeselskap wat gewaagd in ritme met die Heilige Stap!


Kom deel in ‘n omtmoeting en ontploffing van LIEFDE!


Saterdag 29 Oktober vanaf 09h00 - 20h00


Nooi jou sussie, ma, ouma, vriendinne en vriendinne se vriendinne!


Kaartjies kos R400 en sluit die volgende in:

  • Etes vir die hele dag
  • 2 x Gratis Koffie/Tee
  • "Goodie Bag"
  • 1 x Gratis Photoshoot Print


”Early Bird Special” is R350 as jy jou kaartjies voor 30 Junie 2022 koop.


WATCH PARTIES


As jy nie fisies hier kan uitkom nie, kan ons jou in kontak sit met iemand in jou area vir 'n Watch Party. 'n Watch Party is 'n groep dames wat die dag bymekaar kom en saam die konferensie aanlyn kyk.


Watch Party kaartjies kos R150 en sluit die volgende in:

  • Goodie Bag

(Goodie Bags sal 2 weke voor die tyd aan die betrokke Gasvrou gestuur word)


Kontak ons per WhatsApp by 067 415 6598 indien jy 'n Watch Party Gasvrou wil wees.

DIRECTIONS

LIEFDE
Lewende Woord Kaap
Weld St & Viro Cres, Bellville, Cape Town, 7530
Get Directions