Family friendly

Beginsels vir goeie familie-boerdery beplanning

Fri May 27, 09:30 - Fri May 27, 11:30

Lake Grappa

ABOUT

Gehoor: Boere

Tyd: Vrydagoggend 09h00 vir stiptelik 09h30 tot 11h30

Plek: Lake Grappa - Vroeë Son, Marchand, Kakamas.


RiG adviesdienste kondig met trots aan dat ons ‘n insiggewende gesprek oor familie-besigheidsbeplanning saam met prof Elmarie Venter aanbied vir boere in die Upington omgewing. Willem Lategan van RiG en prof Venter deel waardevolle insigte oor onder meer:

·      die proses van familie-besigheidsbeplanning,

·      die regte van eienaars van familie-ondernemings,

·      opvolgbeplanning, en

·      die integrasie met boedelbeplanning.


Moenie die geleentheid mis nie en verseker jou plek deur aanlyn te registreer. Die koste beloop R100 per persoon en daar is ‘n beperkte aantal plekke beskikbaar. Registrasie vooraf is ‘n vereiste en sluit sodra al die plekke bespreek is.

DIRECTIONS

Beginsels vir goeie familie-boerdery beplanning
Lake Grappa
Marchand, Kakamas, 8873
Get Directions