Sat Nov 5, 20:00 - Sun Nov 6, 00:00
Die Herehuis
Mense Early B kom maak n draai by Die Herehuis 5 November jy wil nie dit misloop nie
Kaartjies nou beskikbaar op Quicket
Onthou die Heerlike kos menu van Die Herehuis en natuurlik die bar afdeling om jou lekker te laat afkoel
Nooi jou vriende ons sien jou daar