Kaalwoorde Verlatenkloof by Railways Cafe

Thu May 26, 18:00 - Thu May 26, 22:00

Railways Cafe

ABOUT

Kom geniet 'n aand van digkuns voorlesing saam met Kaalwoorde. Hierdie is die eerste voorlesing van haar splinternuwe tweede bundel, Verlatenkloof! Moenie uitmis nie!


Kaartjies is R90 pp en beskikbaar op Quicket.

R120 pp by die deur.


Tafel besprekings by: 0840185098 en word net gedoen as kaartjies reeds gekoop is.


Bundel en ander merch beskikbaar op die aand.


Donderdag, 26 Mei 2022 @ 18:00 vir 18:30

Railways Café, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157


Card Only venue

Good Vibes Only

No u/18’s

ROAR

No illegal substances or weapons



DIRECTIONS

Kaalwoorde Verlatenkloof by Railways Cafe
Railways Cafe
2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
Get Directions