No Exit
Fri May 20, 19:00 - Sat May 21, 18:00
Adam Small Theatre Complex
ABOUT
In the presence of other people, we lose all sense of autonomy and freedom. Hell is the absence of freedom.
A self-righteous journalist, a narcissist and a temptress trapped in a heated living room. The perfect landscape for deceit, manipulation, and seduction. Burning through the outer gaze into what lies deep beneath the surface – the ugliness of the human soul. Can we truly escape the inevitably of the eternal inferno?
In die teenwoordigheid van ander mense, verloor ons ons onafhanklikheid en vryheid. Hel is die afwesigheid van vryheid.
‘n Selfvoldane joernalis, ‘n narsisis en ‘n verleidster vasgevang in ‘n hewige argument tussen vier huttige mure. Die perfekte landskap vir misleiding, manipulasie, en verleiding. Tuur na wat diep onder die oppervlakte lê – die lelike kant van die menslike siel. Kan ons werklik die onvermydelikheid van die ewige vuur ‘ontsnap’?
Written by: Jean-Paul Sartre
Directed by: Farah Narkedien Fleitas