Family friendly

Joshua na die Reën

Thu Jul 21, 18:00 - Sat Jul 23, 22:00

Café Lola's

ABOUT

Kom geniet goeie musiek, warm sop en lekker sherrie by Café Lolas. Die eerste van sy soort. 'n Intieme aand met Joshua na die Reën in 'n gesellige warm Postmasburg restaurant met vriende en familie. Bespreek jou kaartjies om teleurstelling te voorkom.

DIRECTIONS

Joshua na die Reën
Café Lola's
32 Hoof St, Postmasburg, 8420
Get Directions