Family friendly

Herman Kleinhans LIVE @ Jenkins Creek, Cradock

Fri Jun 3, 18:00 - Fri Jun 3, 23:00

Jenkins Creek

ABOUT

Herman Kleinhans van TWEE kuier 3 Junie 2022 by Jenkins Creek, Cradock.


Verwag liedjies soos Ek Sweer, Piekniek vir Twee, Dankie, Vir Megan en nog meer. Herman gaan julle verder bederf met kraakvars nuwe liedjies wat binnekort vrygestel gaan word.


  • Prys: R150 en kinders onder 12 kry gratis toegang.
  • Kontak Jenkins Creek vir meer inligting by 083 407 4243
  • Konsert begin 19:00


Cradock, ons hoop julle is gereed vir 'n fantastiese aand!

DIRECTIONS

Herman Kleinhans LIVE @ Jenkins Creek, Cradock
Jenkins Creek
De Doorns, Farm, Cradock, 5880
Get Directions