REAL Womens Conference

Fri Jun 3, 18:30 - Sat Jun 4, 14:00

Vriend van God Vredekloof Kampus

ABOUT

Is jy reg vir ons jaarlikse vroue konferensie? Ons kan nie meer wag nie! Dagboek 3 & 4 Junie, want jy gaan dit nie wil mis nie!


Ons sprekers hierdie jaar is:

-Maruanda Wynne

-Alicia Lehmkeul

-Bianca Welsh


Ons kan nie wag om te sien hoe hierdie drie dames se stories jou gaan inspireer nie!!


Ons wil jou uitdaag, nooi 'n vriendin of kollega, dit mag dalk net hulle lewe verander!


Vrydag: deure maak oop 18:30, event is 19:00-21:00

Saterdag: deure maak oop 08:00, event is 08:30-13:00


Koffie sal tekoop wees.


Bring jou mooiste glimlag en kom maak memories by ons pragtige photobooth!

DIRECTIONS

REAL Womens Conference
Vriend van God Vredekloof Kampus
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions