Family friendly

Ouderdoos - Die Band! - Kom ROCK in jou taal!

Fri Jun 10, 19:00 - Fri Jun 10, 22:00

Centurion Main Theatre

ABOUT

Verbeel jou daar word gerock op liedjies soos Byeboerwa, Harlekyn en Wie Kan Dit Verstaan…Terwyl jou ouma nostalgies raak oor die goeie ou dae rock jy en jou pelle saam op die beat! Old School Afrikaans was nog nooit so aansteeklik soos wanneer een van die grootste geheime van die Suid-Afrikaanse musiek bedryf op ‘n verhoog klim nie.


OUDERDOOS

Hulle is nie jou normale vastrap nie, hulle doen dit in hulle taal.

Hulle rock, hulle maak amok, hulle maak die Ouderdoos weer relevant en blaas

nuwe asem in liedjies in waarvan mens lankal vergeet het…



DIRECTIONS

Ouderdoos - Die Band! - Kom ROCK in jou taal!
Centurion Main Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Get Directions