Rugby en Steak-aand / OUD VOLKSIES vs. UNION OLD BOYS

Thu Aug 4, 18:00 - Thu Aug 4, 23:00

Botanies Sportgronde Graaff-Reinet

ABOUT

 Rugby en Steak-aand / OUD VOLKSIES vs. UNION OLD BOYS


Kom geniet 'n lekker saamkuier propvol rugby by Botanies Sportklub. Volkskool Oudskoliere draf uit teen Union Old Boys, 'n aksiebelaaide, moet-sien wedstryd om die Interskole 2022 naweek af te skop. Daarmee saam kan spelers en ondersteuners saam kuier en 'n heerlike steak en chips geniet na afloop van die wedstryd.


Let wel dat hierdie kaartjie slegs jou ete dek.


Hekfooie is betaalbaar by die sportveld.


  • Kinders - R10
  • Volwassenes - R20
  • Motors - R50


Verversings sal ook beskikbaar wees tydens die wedstryd.

DIRECTIONS

Rugby en Steak-aand / OUD VOLKSIES vs. UNION OLD BOYS
Botanies Sportgronde Graaff-Reinet
Park St, Graaff-Reinet, 6280
Get Directions