FREE OPTIONS

InFusion/Connect kursus

Thu May 5, 18:30 - Thu Jun 23, 18:30

Communitas, Oosterlig

ABOUT

Almal arriveer om 18:30. Dit sal genoeg tyd gee vir almal om klaar te eet voor ons 19:00 begin.

Die kursus is gratis.


Die datums is as volg:

  • 5, 12 & 19 Mei
  • 2, 9 & 23 Junie

DIRECTIONS

InFusion/Connect kursus
Communitas, Oosterlig
469 Lea St, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010
Get Directions