Hoe speel ek met my kind? Ouerskaps-werkwinkel

calendar
Sat Jun 11, 08:30 - Sat Jun 11, 12:00
location
Durbanville Voorbereidingskool

About

n Heerlike oggend saam met ouers - om saam te dink oor konneksietyd met kinders en hoe om dit te stimuleer.


Aspekte wat aangespreek gaan word: (Ouderdomsgroep 3 tot 11 jaar oud)


  • Fases van emosionele ontwikkeling
  • Spelvoorkeure en praktiese idees vir binding
  • Hoe om jou kind se spelpatrone te verstaan
  • Elemente van spelterapie wat ouers kan help om gedrag te verstaan
  • Lekker praktiese saamspeel oefeninge


Ligte verversings sal bedien word.

Gelukkige trekkings

n Geskenksakkie

Notas


Aangebied deur Dr Serahni Symington (PhD Sielkunde)

Ouerskapsmentor, Spreker, Kinder en Tiener Berader

Finesse Voelgoed Mentor


Spesiale gas optrede:

Lizanne du Plessis

Arbeidsterapeut B. Occ (Cum Laude)

Ouerskapskenner, spreker van Doelgerigte Ouerskap,

Finesse mentor


Additional information

Refund policy No refunds

Location

Hoe speel ek met my kind? Ouerskaps-werkwinkel
Durbanville Voorbereidingskool
4 Mills St, Valmary Park, Cape Town, 7550
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?